Fri11242017

Last updateTue, 06 Dec 2016 8am

   Join our newsletter here:      

BSN medical Leuko3272A78

Back You are here: Home Sports Rugby Eastern Cape Rugby: Match report - Marlow v Jim Fouche
Tuesday, 07 May 2013 11:07

Rugby: Match report - Marlow v Jim Fouche

Written by  Hennie Olivier

Marlow clashed with Jim Fouche in Bloemfontein on the 4th May, 2013.

 

marlowIn the first team match Marlow managed to hang on to beat Jim Fouche 22-21 in an abrasive match. It was clear from the start on the match that both teams were prepared play attacking rugby. Marlow put the first points on the board from Jordaan Schoeman who crossed the goal line. Jordaan nudged a tactical kick from the loose scrum through and having chased after the ball went over to score Marlow’s first try.

Jim Fouche also started to put together some good breaks and their hard work paid off with a successful penalty attempt. Marlow through everything they had at JF but poor handling meant that many chances went a begging. Marlow made a crucial error when the failed to kick the ball into touch and the visitors used the opportunity to score their first try. Jim Fouche also succeeded with another penalty just before half time to lead Marlow 13-8 at the break.

In die tweede helfte speel Marlow met meer intensiteit en plaas die tuisspan onder baie druk. Marlow druk hul tweede drie van die wedstryd deur Nelius van Heerden, flank, wat afrond vanaf omgekeerde fasebesit. Dirk van Wyk, heelagter, slaag met die doelskop. Marlow het hierna weer met goeie spel vorendag gekom en hul senterpaar breek die verdediging van JF. Peet Schoeman, binnesenter, duik oor die doellyn vir die besoekers se derde drie. Nelius van Heerden, vurige flank van Marlow, het ‘n skitter wedstryd gespeel en storm ‘n skop af en duik op die bal in die doelgebied vir Marlow se vierde drie. Hierna is Marlow se tempo egter gebreek deur die eensydige en onverklaarbare wyse waarop die wedstrydbeampte die afbreekpunte gehanteer het. Marlow word keer op keer gestraf en dit breek die besoekers se momentum. JF slaag met ‘n strafdoel en ook ‘n drie. Marlow het egter karakter gewys en verdedig laat dit bars aan die einde van die wedstryd. Die Wolramme wen die kragmeting en behaal ‘n welverdiende oorwinning.

Marlow se pak voorspelers moet krediet kry vir skitter spel in die vaste skrums en lynstane. JF het geen antwoorde gehad vir Marlow se vurige pak voorspelers nie.

Related items